Die Beste Belofte vir die Kerk - Die Heilige Gees

67 Просмотры
Издатель
Welcome!
Come join us as we celebrate Pentecost and the gift of the Holy Spirit with Pastor Robert Pickford.

Welkom!
Kom sluit by ons aan en vier saam Pinskter! Die Beste Belofte vir die Kerk van Christus, naamlik die geskenk van die Heilige Gees is ontvang! Hy is daar vir jou, ontvang Hom vandag.

As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.
Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.

Lig en Lewe Sentrum
FNB Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655
REF: CHURCH ONLINE
Категория
iPad Pro 12.9
Комментарии выключены