Bevryding van ‘n onrein gees - Markus 1:21-28

64 Просмотры
Издатель
Het jy al bevryding beleef? ‘n Demoon wat uit iemand gedryf is? Waarskynlik nie. Tog is besetenheid en bevryding nie vreemd aan ons tyd nie, soos jy kan lees in die NT teoloog Craig Keener se boek Miracles. Jesus dryf hier in Markus 'n "onrein gees" uit 'n man in vervulling van die profesie in Sagaria 13. Dit is deel van sy nuwe gesagvolle onderrig. Daarmee ontbloot Hy ook die verdraaide verdraagsaamheid van 'n gemeente wat hierdie besete man aan sy lot oorlaat. Maar bring Hy ook bevryding vir elkeen van ons wat vasgevang is in onreinheid. Want, onreinheid kom in baie vorme. Ons almal ken die slegte gevoelens in ons hart - woede, wraak, ongeduld. Want onreinheid is 'n hartsaak. En Jesus wil jou reinig van alles wat sleg is in jou hart.

Kom aanbid saam met ons die Here op Youtube 09:00 Sondag 31 Januarie
Категория
iPad Pro 12.9
Комментарии выключены