Erediens 21 Februarie - Ds Werner Smal (audio)

54 Просмотры
Издатель
-Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Werner Smal. Ons tema vir vandag is: Wat beteken die Lydenstyd vir ons.

Skriflesing:
- Markus 1:12-13
- Eksodus 34:28
- 1 Konings 19:7-8
- Lukas 4:1-2
- Joël 2:12-13c

Julle kan gerus ook Daniel 3, Ezsra 8 en Lukas 2: 36-38



Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting:
Facebook: https://www.facebook.com/NG-Kempton-Park-Oos-Page-106081214086966/
Webtuiste: https://www.ngkpo.com/




Wie is NG KPO?

NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.




Baie dankie aan almal wie inskakel.


Bankbesonderhede:
NG Kempton Park Oos
Absa
0260581007
632005

Betalings van buite Suid Afrika:
Absa Bank Limited
Johannesburg
2001
SWIFT address : ABSAZAJJ
Branch code : 632005
Beneficairy account name and number:
NG Kemptonpark Oos
0260581007
Категория
iPad Pro 12.9
Комментарии выключены